Nuwe leer plekmatjies🍽
Hoe oulik is hierdie geskenkie....
Graveer jou gebedjie en help kleintjies makliker leer om vir God dankie te se vir hul kossies.
Ook n oulik idee vir kerstyd.... dek jou kerstafel met hierdie mooi matjies. Jy kan dit verpersoonlik met n Naam of n boodskap vir elke persoon.
Beskikbaar vanaf n stel van 4
Leather Placemats set of 4
R320.00Price